Omtrent Ons

Welkom by Cool Africa. Jou verskaffer van koelkamers, vrieskamers, verkoelingstoerusting, en verkoelingstoebehore

Into Africa h/a Cool Africa is ‘n familie besigheid wat deur Jannie begin is. Sy kennis van 40 jaar in die verkoelingsbedryf, help die besigheid om van krag tot krag te gaan.

Met ons deeglike kennis en ondervinding is ons opgewasse om U by te staan met die ontwerp, vervaardiging en installasie van enige koelkamer of vrieskamer.

Ons verbind onsself tot goeie diens en kwaliteit.

Ons bied jou alles wat jy benodig direk aan lyn. Besoek asb. ons AANLYN KATALOGUS vir ‘n groot verskeidenheid , en gun ons die geleentheid om te kwoteer op wat U benodig. U sal honderde produkte vind, met fotos.  Indien U iets nie kan vind op die webblad nie, kontak ons, ons sal kan help. Die program is ongelukkig slegs in Engels beskikbaar, en dan ook AL die produkte se terme is in Engels. Dus is dit nie moontlik om die hele webblad in Afrikaans te bied nie. Geniet jou ‘window shopping’!

Kliek asb. op How to use CATALOG“. Stuur ‘n epos met U versoek, of skakel ons.

Ons is trots om te noem dat ons reeds kamers ge-installeer het vanaf Kaapstad tot in Messina, en ons het kamers uitgevoer na: Zimbabwe, Swaziland, Mauritius, Namibie, Mosambiek, Zambie,  Kongo en Australia